Sean Combs

Sean Combs
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sean John Combs
Geboorte 4 November 1969 (1969-11-04)}
New York
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6
Beroep(e) Kletskunstenaar, vervaardiger en akteur
Aktiewe jare 1990–nou
Webwerf diddy.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Combs[1] (gebore 4 November 1969) ook bekend deur sy verhoogsname Diddy, Puff Daddy, en P. Diddy[2][3] is 'n Amerikaanse kletsrymer, vervaardiger en akteur. Hy het drie Grammy-Toekennings gewen, hy word erken vir die ontdekking en ontwikkeling van musikale kunstenaars, insluitend the Notorious B.I.G., Mary J. Blige, en Usher. In September 2024, is hy gearresteer op aanklagte van rampokkery, sekshandel met geweld en vervoer vir doeleindes van prostitusie.[4]

As 'n akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Godzilla (1998), Monster's Ball (2001), Bad Boys II (2003), en Get Him to the Greek (2010).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :0
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :1
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Allmusic Bio
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named AutoBL-12

Developed by StudentB